Loading...
Search Apps.
Weg!-tydskrif

Weg!-tydskrif

Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot...
5
|
960 Installs
|
1 Ratings
|
Free

Weg!-tydskrif Screenshots

Post a Review / Comment.

Weg!-tydskrif Description

Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot bekostigbare bestemmings en blyplek in Suidelike-Afrika. Elke uitgawe is volgepak met puik foto’s en gesaghebbende stories oor interessante mense en plekke.

Pryse vir subskripsies:

• 1 maand = 49.99 ZAR
• 1 maande subskripsie = 49.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.
• 2 maande subskripsie = 79.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.
• 3 maande subskripsie = 109.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.
• 6 maande subskripsie = 229.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.
• 1 jaar subskripsie = 549.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

As jy deur iTunes ʼn aankoop doen, sal jou rekening gedebiteer word wanneer die aankoop bevestig is.

Jou subskripsie sal outomaties hernu word indien jy dit nie afskakel 24 uur voor jou intekening opgehou het nie. Jy kan die outomatiese hernu-funksie enige tyd afskakel in iTunes.

Jy kan jou subskripsie bestuur deur jou rekeningstelling nadat jy die aankope op jou toestel gedoen het.

Geen kansellasie van die huidige subskripsie word toegelaat tydens die aktiewe subskripsie-tydperk nie.

Terms of Service : https://www.media24.com/privacy/
Privacy Policy : https://www.media24.com/privacy/

Trending Categories

Connect with us